Die kind is nie dood niedie kind lig sy vuiste teen sy moederwat Afrika skreeu skreeu die geur van v
Die kind is nie dood niedie kind lig sy vuiste teen sy moederwat Afrika skreeu skreeu die geur van vryheid en heidein die lokasies van die omsingelde hartDie kind lig sy vuiste teen sy vaderin die optog van die generasieswat Afrika skreeu skreeu die geurvan geregtigheid en bloedin die strate van sy gewapende trots–Ingrid Jonker -- source link
#film#black butterflies